try the craigslist app » Android iOS
favorite
favorite
hide
unhide
flag

Posted

print

Verkoops Konsultant (Centurion)

compensation: R16000
employment type: full-time

Verkoops konsultant pos beskikbaar by TGN.

Werk jouself op na sales bestuurder en tak bestuurder poste.

Wil jy in 'n positiewe werks omgewing saam doelgerigte, hardwerkende, passievolle mense werk?

Ons bied:
- Vergoedings paket van R16 000
- Hoƫ incentives struktuur
- Volledige opleiding
- Defnitiewe kort -en lang termyn groei
- Petrol toelaag

Ons maatskappy glo daarin o m 'n mens to ontwikkel tot sy volle potensiaal!
Stuur jou CV na ons toe vir 'n regverdige kaans.

Onderhoude en opleiding sal by ons tak in Centurion plaasvind.

  • Principals only. Recruiters, please don't contact this job poster.
  • do NOT contact us with unsolicited services or offers

post id: 7055052960

posted:

best of [?]